Last year I phoned Retha with a request of an adventure holiday. Retha made some great suggestions and she helped us book the flights and the trip in quickly and very efficiently.
And what a stunning time we had. Hiking in Northern Thailand Jungle, riding elephants in the Thai jungle, sleeping and staying with local jungle people, bamboo rafting...
Thanks Retha
Mr Werner Prinsloo, Cape Town
Retha is ongelooflik goed in dit wat sy doen. Sy gee vinnige terugvoering en niks is ooit ‘n probleem vir haar nie. Wanneer ek my reisreellings trek en daar is ‘n onvoorsiene probleem wat opduik hanteer Retha dit baie profesioneel en akkuraat.
Dit is altyd lekker om met haar besigheid te doen en haar diens is onverbeterlik…
‘’’ DIENS MET ‘N GLIMLAG ‘’…
Mrs Isabel Pretorius, Bellville
I would recommend Retha to anybody who needs great, friendly and quick travel service!
Retha has helped us in the past to save lots on travel expenses, making our holiday even better!
Thank you Retha!
Mrs Emilia de Klerk, Rustenburg
Ek het Retha op 'n saterdag middag buite werksure gekontak. Maandag oggend omtrent 9:30 het sy my gekontak met 'n kwotasie.
Dinsdag middag was die vlugte bespreek en donderdag het ons bevestiging van die hotel gekry. Dit is DIENS! Sy het ons heeltyd op hoogte gehou, en baie moeite gedoen met verskillende kwotasies. Die beste diens ooit!
Miss Ezelle Redelinghuys, Cape Town
Retha het nog te alle tye vir ons uitstekende diens gegee. Ons dogter Lana, het eenkeer 'n probleem gehad met haar kaartjie om uit Londen te vlieg. Dit was 'n Vrydagaand. Ek het dadelik vir Retha gebel en sonder om te huiwer het sy onmiddellik oproepe na Londen gemaak en alles reggestel van hier af dat Lana kon vlieg. Te alle tye is haar diens voortreflik, profesioneel en vriendelik.
Mrs Sanet Burger, Kuilsriver
Ons maak nie gewoonlik van 'n reisagent gebruik nie, maar het van Retha gehoor en gedink ons sal haar 'n kans gee. Wat 'n fees. Sy stuur elke week 'n e-pos om 'n mens op hoogte te hou van die vordering van jou visum, dit was so lekker om nooit te wonder wat, hoe en wanneer nie. Ons het haar al by verskeie vriende aanbeveel en sal beslis van haar gebruik maak in die toekoms.
Mr & Mrs Hannes en Gerda Lombard, Durbanville, Kaapstad
Wat wonderlik is van Retha is dat sy dieselfde dag wat jy 'n kwotasie aanvra, na jou toe sal terugkom. In my residensiele stad, Polokwane, is daar seker 8 verskillende reisagente en jy moet hulle altyd soebat vir 'n kwotasie en dit nog opvolg met nog ‘n telefoon oproep omdat hulle nie terugkom na jou nie. Ek verbaas my altyd op hoe vinnig en effektief Retha is.
Baie dankie weereens vir jou vinnige en goeie diens met ons kort vakansie op die Bloutrein.
Mr Lodewyk Van Schalkwyk, Polokwane
I have known Retha for a few years and she is always helpful and very dedicated to what she does.
She will always give you a choice of options to choose from and she is willing to go the extra mile.
Retha is always friendly and very honest. She will tell you the truth and you will always know what to expect. She is doing a great job and we will continue to make use of her services.
Ms Surita Cowley, Cape Town
You have provided me with the best travel service I ever had!!
Miss D Kruger, Cape Town
My Customer Testimonials
Last year I phoned Retha with a request of an adventure holiday. Retha made some great suggestions and she helped us book the flights and the trip in quickly and very efficiently.
And what a stunning... more
Mr Werner Prinsloo Cape Town
Retha is ongelooflik goed in dit wat sy doen. Sy gee vinnige terugvoering en niks is ooit ‘n probleem vir haar nie. Wanneer ek my reisreellings trek en daar is ‘n onvoorsiene probleem wat opduik hanteer... more
Mrs Isabel Pretorius Bellville
My Travel Map & Recent Travel Diaries
1st August 2011

20th November 2008

6th July 2006
