My Customer Testimonials
Nina het vir my en my man 'n naweek weg gereël vir ons 10de huweliksherdenking. Sy kon haar eie diskresie gebruik oor ons verblyf. Haar beplanning was FANTASTIES!! Sy het vir ons 'n naweek geboek by... more
Mrs Dirkie Barnard Hoopstad
Nina het my reisreëlings vir 'n besoek aan die VSA in fyn besonderhede en met persoonlike aandag, belanstelling en opvolg hanteer. Die ander gaste in die hotel was verstom dat ek selfs ontbytkaartjies... more
Dr Luna Bergh Bloemfontein
My Travel Map & Recent Travel Diaries
25th November 2011

16th August 2011
