Baie dankie! En dankie vir jou vinnige en flink diens. Dit was so maklik om 'n vliegroete met jou te reel! Ek waardeer dit. Sal jou nog ontmoet...
Groete
Janene xx
Mrs Janene Potgieter, Krugersdorp
Ons was by 3 verskillende agente om ons te help met 'n trippie Phuket toe en die oomblik toe ek met jou praat het ek sommer dadelik geweet dis hier waar ons gaan reg kom!
Jys 'n dierbare mens en ek sal in die vervolg enige iemand na jou toe verwys. Jy het regtig baie moeite gedoen en ons waardeer dit ontsettend baie! Dankie dat jy so opgewonde is soos ons
Miss Adri de Wet, Warmbad
Every time I work with Malinda I am impressed with her professional yet personal approach. She engages all aspects of one's travelling needs and has cultivated the fine art of listening to her clients. She exhausts every avenue in ensuring the best value for money. To her, every client is unique and get treated as such. For me, she resembles the Crème de la crème of travel agents!
Mrs Mandi Els, Manila, Philippines
Malinda is always friendly and professional - eager to assist and meet your needs. Malinda listens to your requirements and will go to extreme lengths to satisfy her clients. This is not the first time Malinda has assisted our family with bookings abroad - I can truly and honestly say that you will not make use of another travel agent once you have dealt with Malinda.
Malinda, you’re a star.
Mrs Andrea Forget, Edleen
My Customer Testimonials
Baie dankie! En dankie vir jou vinnige en flink diens. Dit was so maklik om 'n vliegroete met jou te reel! Ek waardeer dit. Sal jou nog ontmoet...
Groete
Janene xx
... more
Mrs Janene Potgieter Krugersdorp
Ons was by 3 verskillende agente om ons te help met 'n trippie Phuket toe en die oomblik toe ek met jou praat het ek sommer dadelik geweet dis hier waar ons gaan reg kom!
Jys 'n dierbare mens en ek... more
Miss Adri de Wet Warmbad
My Travel Map & Recent Travel Diaries
22nd January 2010