My Customer Testimonials
Van my kant af wil ek vir julle baie dankie sê vir die geleentheid wat julle my gebied het om dit te beleef. Dis ‘n ervaring wat ek vir enige iemand sal aanbeveel.
Dankie ook vir julle vriendelikheid... more
Mr Cois Van Niekerk Bloemfontein
Ek wil net vir julle baie dankie se vir die naweek, dit was fantasties en overgeetlik gewees. Julle het regtig uit julle pad gegaan met die reëlings. Die verblyf en kos was uit die boonste rakke om nie... more
Ms Karen Booysen Bloemfontein
My Travel Map & Recent Travel Diaries
28th February 2011

11th June 2008
