Van my kant af wil ek vir julle baie dankie sê vir die geleentheid wat julle my gebied het om dit te beleef. Dis ‘n ervaring wat ek vir enige iemand sal aanbeveel.
Dankie ook vir julle vriendelikheid en vir die wyse wat julle my in julle kring ingetrek het.

 

Groete Cois

Mr Cois Van Niekerk, Bloemfontein

 

Ek wil net vir julle baie dankie se vir die naweek, dit was fantasties en overgeetlik gewees. Julle het regtig uit julle pad gegaan met die reëlings. Die verblyf en kos was uit die boonste rakke om nie eers van skouspel te praat nie, regtig iets wat mens jou hele lewe lank sal bybly. Ons waardeer alles wat julle gedoen het opreg uit ons harte uit, sonder julle sou dit nooit moontlik gewees het nie.

Ms Karen Booysen, Bloemfontein

 

Thank you very much for for all you did to make my trip to New York, Boston and Washington so successful.

 

You provided a competent, reliable service with a personal touch that really impressed me: visiting me at my office with literature, giving me sound advice, being patient with me changing my itinerary and assisting me with confirmations whilst overseas.

 

Best wishes.

Mrs Patricia Fourie, Bloemfontein

 

Baie dankie vir jou goeie diens rakende ons toer na Mauritius. Jou voorstel en keuse van hotel het perfek in ons behoefte gepas. Die huweliksherdenking -pakket het ons baie spesiaal en bederf laat voel! Alles het seepglad verloop - dit was ons lekkerste vakansie ooit!

 

Ons sal beslis weer van jou professionele advies gebruik maak.

Mr & Mrs Hennie en Engela Louw, Bloemfontein

 

This is not the first time that we have used Jaco. Once again he rendered excellent services - we did not have any problems. He even remembered about my daughter's birthday while we were away on the cruise and it was much appreciated. We will consult him again in future. Thank you Jaco!

Mrs Elana Van der Merwe, Bloemfontein

 

Jaco se diens was altyd uitstekend en hy was altyd bereid om te help. Hy is
vriendelik en aan te beveel. Ons sal sekerlik weer van sy dienste gebruik maak.

Mr & Mrs Gerrie en Kleintjie van der Walt, Bloemfontein

 

It's the best choice I ever made. I will never arrange my own holiday ever again. Jaco will definitely see us again. This was my first trip overseas and the first time using an agent...

 

The service exceeded our expectations!!

 

Professional, detailed, personal, confidential and worthwhile.

 

My money was well spent!

Mr Werner Meyer, Bloemfontein

 

Baie dankie vir die goeie diens. Ek het die vakansie baie geniet.

Ms Joan Oosthuizen, Middelburg EC

 

Words are never enough to thank you for giving my family an experience of a life time. Your services are superb and we cannot think of any other travel counsellor but YOU Sir.

Your services, information, support made Mom (My precious mother in law) the happiest person on earth when she travelled to the US. As a family we appreciate you and your professionalism, humility and unconditional support.

We are looking forward to travelling through your company in the near future.

You are the best and keep up the good work.

Kindest Regards,
Lebo Thema

Mr & Mrs Lebo Thema, Bloemfontein

 

Baie dankie Jaco, ja alles was piekfyn dankie! Op vorige geleenthede het ek sonder my bagasie anderkant aangekom, maar nie hierdie keer nie. Soveel so dat ek op die vliegtuig die reisversekeringsvorm bestudeer het om te kyk of ek wel daarteen verseker is. Dit was die eerste keer dat ek met Emirates gevlieg het en het die lang afstand vlugte geniet. Dankie vir jou vriendelike en goeie diens. Malene

Dr Malene Campbell, Bloemfontein

 

Call Jaco on

082 877 1727

to book your perfect holiday

My Customer Testimonials

Van my kant af wil ek vir julle baie dankie sê vir die geleentheid wat julle my gebied het om dit te beleef. Dis ‘n ervaring wat ek vir enige iemand sal aanbeveel. Dankie ook vir julle vriendelikheid... more

Mr Cois Van Niekerk   Bloemfontein

Ek wil net vir julle baie dankie se vir die naweek, dit was fantasties en overgeetlik gewees. Julle het regtig uit julle pad gegaan met die reëlings. Die verblyf en kos was uit die boonste rakke om nie... more

Ms Karen Booysen   Bloemfontein

My Travel Map & Recent Travel Diaries

 

Contact Jaco to find your perfect holiday destination on 082 877 1727