Ek het by twee geleenthede vanjaar, op baie kort kennisgewing, van Elretha se dienste gebruik gemaak en kan met groot vrymoedigheid se dat ek hoogs tevrede is met die wyse waarop sy my behulpsaam was. By 'n eerste geleentheid, moes my paspoort twee keer in verskillende rigtings om aansoek te doen vir visums en het alles sonder enige probleme, veilig en volgens plan verloop. Haar hantering was uiters professioneel en by die oorhandiging van my dokumentasie, was alles baie netjies uitgedruk en verpak.
Mrs Antoinette Klein, Stilbaai
My Customer Testimonials
Ek het by twee geleenthede vanjaar, op baie kort kennisgewing, van Elretha se dienste gebruik gemaak en kan met groot vrymoedigheid se dat ek hoogs tevrede is met die wyse waarop sy my behulpsaam was.... more
Mrs Antoinette Klein Stilbaai
My Travel Map & Recent Travel Diaries
16th August 2009
