Charnelle, baie dankie. Jou diens is uitstaande van die tyd toe ek jou eerste gebel het tot hierdie laaste e-pos. Ek het heelwat webwerwe wat baie besig is en sal 'n paar links opsit waar mense jou kan kontak om vlugte te bepreek.
Ek het so slegte onderfinding met SAA gehad toe ek hulle gebel het en sal al my vriende en familie na jou verwys in die toekoms. Dit is mense soos jy wat ons dag maak!
Mr Johan Marais, Durban
Beste Charnelle
Baie dankie vir al jou moeite en jou uitstekende en flinke diens.
Jy laat ‘n mens so gerus en spesiaal voel!
Avrille
Mrs Avrille Prinsloo, Pretoria
Baie dankie vir al jou moeite met ons besprekings na die Ooste en Auckland. Ons het dit almal terdee geniet en al die reelings het baie goed verloop.
Weereens baie dankie vir jou puik diens – ons waardeer dit opreg en sal hopelik in die nabye toekoms weer van jou dienste gebruik maak!
Miss Verona Botha, Pretoria
I booked my vacation to the Seychelles through Charnelle du Toit and got the best service I could hope for. After trying numerous other travel agents, Charnelle was the only one to provide me with quick service. Since we had a short time frame, she kept in contact with me during all the bookings. I am extremely satisfied with her service and will most definitely use her in future.
Miss Marie' Foord, Pretoria
Jong, ek waardeer jou opvolgboodskap baie. Van my kant af net weer baie dankie vir al jou hulp en reelings tydens ons GROOT skuif na Amerika. Die vlugte het vlot verloop, asook al die reelings waarmee jy so behulpsaam en bedagsaam was. Die baba se karstoel en pram is as spesiale bagasie ingeweeg, saam met twee GROOT tasse per persoon. Die kinderetes was fantasties - net wat die kleingoed geniet het. Dankie dat jy daaraan ook gedink het. Die vlugtye het ook goed uitgewerk.
Weer eens - in my ondervinding van reisagente tot datum, is jy 'n vars bries en 'n inspirasie!
Mag jy baie geseend wees en jou besigheid van krag tot krag gaan.
Beste wense
Charmaine Swanevelder
Mrs Charmaine Swanevelder, Princeton, USA
My Customer Testimonials
Charnelle, baie dankie. Jou diens is uitstaande van die tyd toe ek jou eerste gebel het tot hierdie laaste e-pos. Ek het heelwat webwerwe wat baie besig is en sal 'n paar links opsit waar mense jou kan... more
Mr Johan Marais Durban
Beste Charnelle
Baie dankie vir al jou moeite en jou uitstekende en flinke diens.
Jy laat ‘n mens so gerus en spesiaal voel!
Avrille
... more
Mrs Avrille Prinsloo Pretoria
My Travel Map & Recent Travel Diaries
28th March 2009
